Rosieland
waar elke kleuter geLukkig isHier word elke kleuter gelei om sy/haar volle potensiaal te bereik. Die hoofdoel van ons leerplan is om elke kleuter skoolgereed te maak.
Rosieland beskik oor ‘n veilige, netjiese terrein waar die buiteprogram daagliks geruil word.