meer inligting 

Skoolure: Toesig vanaf 07h00
Skool begin 08h00 tot 13h00
Naskoolsentrum op Rosieland se terrein vir Gr.R leerders tot 17h30
Rekenaarklasse (Technic Kidz) is ingesluit by maandelikse gelde.

Dienste wat beskikbaar is by die skool: Arbeidsterapie en Spraakterapie

kontak besonderhede

Tel : 012 567 1116