NASKOOL

LAERSKOOL STEPHANUS ROOS

NASKOOL TYE

13:00 -17:30

Vanaf 13:30 – 14:00 kry leerders geleentheid om gemaklik aan te trek en hul middagete te geniet. Om 14:00 gaan die leerders na hul naskoolklasse.

MIDDAGETE + VAKANSIESORG

HUISWERK

In die naskoolklasse doen die leerders hul huiswerk onder toesig en met die hulp van ’n onderwyseres. Selfdissipline is van uiterste belang om huiswerk getrou af te handel.
Leerders wat ongedissiplineerd in die klasse is, sal onverwyld aan u as ouers gerapporteer word, veral tydens toetse en eksamens is dit uiters noodsaaklik dat leerders mekaar sal konsidereer en hul studietyd sinvol sal benut.
Respek teenoor die toesighoudende personeellid is ’n voorvereiste. Take en toesprake word tuis voorberei.

NOTA

Naskoolgeld is streng vooruitbetaalbaar en moet voor of op die 7de werksdag van ‘n maand betaal wees.

NB. Verwysingsnommer moet asb op betaling verskyn, soos op skoolverwysings-nr

PERSONEEL

BESTUURDER

ME. DELIA SCHEEPERS

PERSONEEL

ME. R OBERHOLTZER

PERSONEEL

ME. M PEENS

PERSONEEL

ME. S STEENKAM

STUDENT

MEJ. M VAN ONSELEN

STUDENT

MEJ. R VAN WYK