Vanaf 13:30 – 14:00 kry leerders geleentheid om gemaklik aan te trek en hul middagete te geniet. Om 14:00 gaan die leerders na hul naskoolklasse.
Nota
Naskoolgeld is streng vooruitbetaalbaar en moet voor of op die 7de werksdag van ‘n maand betaal wees.
Kontak besonderhede
NASKOOL NOODNOMMER: (081) 068 8058
012 567 3762
LSRNASKOOL@LSSROOS.CO.ZA
Tye
13:00 -17:30
NB. Verwysingsnommer moet asb op betaling verskyn, soos op skoolverwysings-nr